EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Maak ’n aantekening dis amper weer feestyd

Die Quantum Energy Standerton Hoëveldfees word vanaf 17 tot 20 September aangebied.

Die Quantum Energy Standerton Hoëveldfees word vanaf 17 tot 20 September aangebied.

Volgens mnr. André Liebenberg, skoupresident, brei die skou uit en meer vee gaan vanjaar te sien wees.

Die kunstenaars wat gaan optree se name is nog nie beskikbaar nie, hoewel onderhandelinge op dreef is.

Na ’n vergadering met die leraarsforum sal uitsluitsel onder meer gegee kan word oor wie die restaurant sal bedryf.

’n Gesamentlike kerkdorpdiens sal op 20 September plaasvind en inwoners kan onthou watter hoogtepunt dit verlede jaar op die kalender was.

Ondersteun die geleentheid op ons dorp.

Vir enige navrae, skakel 084 503 6683.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button