Editor's choiceLocal newsNews

Vanaand is koeksister-aand

Kyk hoe daar vanaand koeksisters gebak word.

Baie water het onder die brug geloop sedert die eerste episode van Koekedoor.
Vir Ermelo se Koekedoor en koeksisterkampioen, Gerda Swanepoel, was dié kompetisie tot dusvêr vol hoogte-en laagtepunte.
Wie sou ooit kon raai dat die wenner van episode een ’n paar weke later ’n modderstorting kon bak.
Kyk vanaand om 20:30 op kanaal 144 hoe die Koekedore koeksisters bak.

Daar is tans net vier Koekedore in die stoor oor en die kompetisie word elke week strawwer.

Kom kyk saam en hoor wat die beoordeellaars te sê het oor Ermelo se wenner koeksisters.

Moenie die episode met die klem op Ermelo en sy gemeenskap misloop nie.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button