CrimeLocal newsNews

27 verdagtes in hegtenis geneem

Die Standerton Polisie het 27 verdagtes die afgelope week in hegtenis geneem.

Die Standerton Polisie het 27 verdagtes die afgelope week in hegtenis geneem.

• Twee vir huisbraak en diefstal.

• Een vir die besit van gesteelde eiendom.

• Een vir diefstal.

• Twee vir die kwaadwillige beskadiging van eiendom.

• Drie vir winkeldiefstal.

• Vyf vir aanranding.

• Ses onwettige imigrante.

• Een vir die besit van vervalste goedere.

• Vier vir die besit van dagga.

• Een vir bedrog.

• Een vir bestuur onder die invloed van alkohol.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button