CrimeLocal newsNews

Joey Kruger se vermeende aanrander daag nie op vir hofsaak nie

Saak weer uitgestel.

Die man wat me. Joey Kruger (50) glo op 26 Januarie verlede jaar erg aangerand het, het nie vir die hofsaak vandag opgedaag nie.

Hy het blykbaar die hof geskakel en verskoning gemaak.

Die saak is tot 22 Junie uitgestel.

Me. Kruger is met ’n kolf aangerand en was in die Mediclinic Highveld opgeneem en is later na die Arwyp Hospitaal in Kemptonpark oorgeplaas.

 

Lees meer hier

Man verskyn weer in hof

Joey Kruger herstel na wrede aanval.

Hof staan borg toe

Bethal aanrandingsaak weer uitgestel

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button