Community galleriesGalleriesLocal newsNews
Gemeenskap maak harte oop vir kinderhuis
Die bestuurder van die CMR Kinderhuise in Ermelo het dank uitgespreek teenoor die gemeenskap vir hul oop harte en hande.
Die vroue van de Bruinpark NG Gemeente (ADVA) het as deel van hul wintersprojek truie, mussies, serpe en slaapkouse gebrei en aan die kinderhuis oorhandig.
Die Vryburgers het nuwe ingeboude kaste regdeur die huis ingesit.
Nuwe sitkamerstelle, beddens, tafels en bedkassies vir al die huise is deur Aveng Grinaker LTA geskenk.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



