Community galleriesGalleriesLocal newsNews

Pienk balonne vir Ané

Die NG Moedergemeente,Ermelo het Sondag pienk klere kerk toe aangetrek en na die diens honderde pienkbalonne losgelaat.

Die NG Moedergemeente,Ermelo het Sondag pienk klere kerk toe aangetrek en na die diens honderde pienk balonne losgelaat.

Hulle het reeds twee weke gelede begin met spesiale kollekte vir die driejarige kankerlyer, Ané Terblanché.

Die gemeente het saam gebid vir genesing en en krag van bo vir dié Terblanché gesin deur die moeilike tye.

 

 

 

Lees meer hier oor Ane.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button