Editor's choiceLocal newsNewsSchools

25 leerlinge reeds met waterpokkies gediagnoseer

Waterpokkies, virus besmet kinders, ouers doen pajamapatrollie

Menige ouer op Standerton beleef die uitwerking van waterpokkies op hulle kinders.

Die hoof van Laerskool Kalie de Haas, mnr. Pieter Bakker, het reeds ouers op 10 Junie per sms in kennis gestel van die siekte toe geelsug ook by die skool uitgebreek het.

Ouers is gemaan om bedag te wees op simptome wat onder meer ‘n jeukerige veluitslag met waterblasies is wat oor die liggaam versprei.

Volgens mnr. Bakker is 25 leerlinge by sowel die laerskool as kleuterskool met waterpokkies gediagnoseer.

‘n Plaaslike apteker het bevestig dat baie gevalle oor ‘n lang tydperk aangemeld is.

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button