Local newsNews

Moet nie Sop en Sjerrie-aand misloop nie

Funksie beloof om pret te wees.

BETHAL – Mense moet seker maak dat hulle nie vanjaar se Sop en Sjerrie-aand van Residentia Palm-oord misloop nie.

Dit word op Woensdag, 15 Julie vanaf 6.30nm by die oord aangebied.

Die koste beloop R75 per persoon en kaartjies kan by die kantoor gekoop word.

Die oord nooi mense om saam met hulle te kom kuier.

Daane Live is die gaskunsternaar en gaan mense met sy stralende verhoogpersoonlikheid vermaak.

Skakel me. Lulu Pienaar by 017 647 2593.

Mense kan die oord ook op hulle Facebook-blad volg.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button