Local sportNewsSASOLSport

Sasol Hydra-Arc Rugbyklub verloor halfeindstryd

Sasol Hydra-Arc Rugbyspan verloor die stryd.

Die Sasol Hydra-Arc eerste rugbyspan het in die halfeindstryd teen Nelpruit vasgeval.

Sasol se span het met 34-15 verloor.

Drieë is gedruk deur Theuns Krüger en Krüger ‘n verrassende skepdoel aangeteken het.

Die SPUR manne van die wedstryd was Johann de Bruin Theuns Krüger.

Sasol Hydra-Arc se span het Nelspruit en Witrivier sterkte toegewens vir die komende eindstryd.

Die plaaslike klub se spanne het goed gevaar in die seisoen.

Al twee die spanne het tweede geëindig in die Hoëveld Super Liga met Ferro’s eerste met 28 en Sasol Hydra-Arc 1, 25 punte.

Sasol gaan nou vir eers ‘n breuk neem voordat die 7’s -seisoen begin.

Hulle het die volgende borge bedank: Hydra-Arc, Cooperheat, Southey, Elegance Electrical en SPUR.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button