CrimeLocal newsNews

25 verdagtes in hegtenis geneem

25 verdagtes in hegtenis geneem.

Die Standerton Polisie het 25 verdagtes die afgelope week in hegtenis geneem.

• Een vir die besit van dagga.

• Sewe vir die besit van gesteelde eiendom.

• Drie vir huisbraak en diefstal.

• Sewe vir handel in dagga.

• Drie vir roof.

• Een vir besigheidsroof.

• Drie vir diefstal van kontant.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button