CrimeLocal newsNews

Polisie neem 23 verdagtes in hegtenis

Twee verdagtes was betrap met dagga in hul besit.

Die Standerton Polisie het die afgelope week 23 verdagtes in hegtenis geneem.

• Bestuur onder die invloed van alkohol – een

• Besit van dagga – twee

• Handeldryf in dagga – een

Sien vandeesweek se Standerton Advertiser om te sien watter ander misdaad kop uitsteek in die dorp.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button