CrimeLocal newsNews

23 verdagtes vasgetrek

Standerton Polisie se misdaadstatistiek.

Die Standerton Polisie het die afgelope week 23 verdagtes in hegtenis geneem:

• Huisbraak en diefstal – twee

• Besit van gesteelde goedere – een

• Besit van dagga – drie

• Besit van vermoedelik gesteelde goedere – twee

• Versuim om gehoor te gee aan ’n beskermingsbevel – een

• Aanranding met die opset om ernstig te beseer – twee

• Winkeldiefstal – vier

• Diefstal – twee

• Handeldryf in dagga – een

• Veediefstal – drie

• Bedrog – twee

 

 

For free breaking and community news, visit our websites:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

Like our Facebook page and follow us on Twitter.

For news straight to your phone invite us:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button