
BETHAL – Wagte van Corfuset Sekuriteit is in drie onderskeie gevalle saans by die Spar aangerand.
Na wat verneem word, word slegs hul uniforms en selfone gesteel.
Volgens die bestuurder is dit nie duidelik waarom die uniforms gesteel word nie.
’n Swart VW Golf en vier gewapende mans is glo betrokke.
Die polisie ondersoek die gevalle en moedig die gemeenskap aan om bedag te wees.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



