Local sportNewsSASOLSport

Nico verteenwoordig Suid-Afrika

Wat is volgende vir Nico?

SECUNDA – Nico Van den Berg is ‘n opkomende kampioenstoeier van Sasol Stoeiklub.

Daar is baie meer wat hierdie jong man van Sasol Stoeiklub wil bereik, maar vir eers sal hy Suid-Afrika tydens die kampioenskap verteenwoordig.

Nico het vir die Wêreld Vrystylstoeikampioenskap in Sarajevo, Bosnia en Herzegovina gekwalifiseer.

Dié stoeiklub wil graag vir Nico ondersteun deur geld in te samel en het die gemeenskap gevra om te help.

Klublede sal Donderdag, 10 September by die Spur Steak Ranch in Secunda Mall vanaf 6nm tot 9nm wees.

Daar gaan ‘n geldinsamelingsveldtog dié aand gehou word vir Nico, om te help om sy koste te dek.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button