Editor's choiceEntertainmentLifestyleLocal newsNews

Fees amptelik geopen

Die fees beloof om ’n hoogtepunt op menige inwoner se kalender te wees.

Die Quantum Energy Hoëveld Fees het amptelik op 17 September om 7.55vm geopen nadat die uitvoerende burgemeester, mnr. Linda Dhlamini die lint gesny het.

Verrigtinge is met ’n kort skriflesing en gebed aan die hemelse Vader opgedra.

Mnr. André Liebenberg, skoupresident, het die hoofborg, mnr. Delarey Tonkin van Quantum Energy bedank.

Show program1 (Copy)

Die fees beloof om ’n hoogtepunt op menige inwoner se kalender te wees.

Die weer het vanoggend saamgespeel en maak gerus ’n draai om die stalletjies en vee-beoordelings te sien, sowel as kunstenaars oor die loop van die naweek te sien optree.

GALERY: Besigtig die foto’s HIER

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button