BETHAL – Die sektorpolisiëring van Sektor 2 hou op Donderdag, 1 Oktober om 6.30nm hul maandelikse vergadering by NG Kerk se Oosgemeente.
Inwoners word na die vergadering genooi om oor die probleme te praat en misdaad in die sektor te bekamp.
Noodnommers vir die sektor is is 060 347 2848 of 060 734 6093 en die noodure is vanaf 9nm tot 6vm.
Skakel die waarnemende voorsitter, mnr. Dirk Badenhorst, by 082 416 4318.
For free breaking and community news, visit our websites:
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590



