Meer inligting oor die sakspinnekop
Die sakspinnekop se habitat dek ’n wye area.
Die Standerton Advertiser se berig verlede week oor die sakspinnekop het ongekende belangstelling van die publiek uitgelok.
’n Inwoner met ’n belangstelling in spinnekoppe het gebel en aangedui dat die gif sitotoksies is.
Ook kom die spinnekoppe algemeen op die Hoëveld voor.
Mnr. Hennie Bronkhorst, wat die studieveld sy eie gemaak het, het twee publikasies “Dangerous Creatures of Africa” (Chris & Mathilde Stuart: Random House Struik (Pty) Ltd 2009) en “Filmer’s Spiders” (Martin R Filmer: Random House Struik (Pty) Ltd: 1991) aan die redaksie geleen vir meer inligting.
Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805



