CrimeLocal newsNews

Gesteelde goedere gevind

Indien die goedere aan jou behoort, kan dit by Kasselman se kantoor afgehaal word.

Kasselman Veiligheidsdienste het op Maandag, 28 September ’n versameling van gesteelde goedere gekry.

’n Samsung-rekenaarboks en verskeie “Tupperware”- en plastiekhouers is in ’n waterpyp in die Rivierpark gevind.

Nog geen verdagtes is in hegtenis geneem nie.

Indien die goedere aan jou behoort, kan dit by Kasselman se kantoor afgehaal word.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

Die Samsung-rekenaarboks wat op 28 September in die Rivierpark gevind is.
Die Samsung-rekenaarboks wat op 28 September in die Rivierpark gevind is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button