Editor's choiceLocal newsNews

AfriForum maak dorpe veilig

Die buurtwag van AfriForum se Standerton-tak het verlede Vrydag aan die landswye patrollie deelgeneem.

Die buurtwag van AfriForum se Standerton-tak het verlede Vrydag aan die landswye patrollie deelgeneem.

Dié burgerregte-organisasie het die naweek van 3 Oktober bykans 3 000 mense in die grootste, misdaadbekampingsoperasie vir die gemeenskap ingespan, waar sowat 21 mense van Standerton bereidwillig was.

Operasie Misdaadvry is deel van AfriForum se 10 dae van Selfstandigheid en dié projek is ook gestig om die veiligheid op dorpe te verseker.

“Die gemeenskap kan betrokke raak deur by die buurtwag aan te sluit en meer paraat te word,” het mnr. Hillel Coetzer, voorsitter van die plaaslike tak, gesê.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button