CrimeLocal newsNews

Waardevolle juwele tydens inbraak gesteel

Niemand was gearresteer nie.

BETHAL – Booswigte het op Dinsdag, 29 September by ‘n woonstel in Elandstraat ingebreek.

Na wat verneem word, was die inwoners nie tuis nie.

Die diewe het weggekom met ’n televisie, DVD-speler, kamera en waardevolle juwele.

Niemand is tot dusver in hegtenis geneem nie.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button