Editor's choiceLocal newsNews

Christine is veilig

Christine Fourie, die tiener van Standerton, is opgespoor.

Christine Fourie, die tiener van Standerton, is opgespoor.

Volgens haar ma, me. Lillianne Fourie, het die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) se maatskaplike werker hulle laat weet dat dié 15-jarige in ’n plek van veiligheid is.

Christine is ongedeerd nadat die soektog na haar sedert 27 September aan die gang was.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button