Editor's choiceLocal newsNewsSchools

Kinders oorkom vrese vir onbekende diere

Zoo on Wheels gaan na verskillende skole en onderrig leerlinge oor diere.

Haas Das Kleuterskool was vandag die gasheer vir Zoo on Wheels.

Zoo on Wheels gaan na verskillende skole en onderrig leerlinge oor diere.

Mnr. Donray Painter is verantwoordelik vir dié inisiatief.

Die Zoo on Wheels is oorspronklik van Bela-Bela (Warmbad).

Sien meer foto’s HIER

Sien die video HIER

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button