CrimeLocal newsNews

Winkeldiefstal neem toe

Statistieke toon dat winkeldiefstal aan die toeneem is op Standerton.

Statistieke toon dat winkeldiefstal aan die toeneem is op Standerton.

Die Standerton Polisie het die afgelope week 35 verdagtes in hegtenis geneem.

• Winkeldiefstal – 10

• Verkragting – twee

• Aanranding – vyf

• Besit van gesteelde goedere – een

• Bestuur onder die invloed van alkohol – een

• Besit van dagga – drie

• Besit van koperkabels – een

• Huisbraak en diefstal – twee

• Aanranding met die doel om ernstig te beseer – vyf

• Oortreding van ’n beskermingsbevel – drie

• Diefstal – twee

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button