Editor's choiceLocal newsNews

Steve het ’n afspraak met jou

Wen kaartjies na Steve Hofmeyr se vertoning.

SECUNDA – Lesers kan kaartjies wen vir Steve Hofmeyr se vertoning op 3 Desember om 8.nm by die Graceland Arena.

Die Ridge Times gee in samewerking met Graceland vir die volgende twee weke elke ’n stel kaartjies weg.

Een stel bestaan uit twee kaartjies.

Doen die volgende en jy kan dalk ’n gelukkige wenner wees:

Plaas ’n video van jouself op die Ridge Times se Facebookblad waar jy ’n liedjie van Steve sing.

Dit maak nie saak hoe mooi of hoe vals jy sing nie.

Jy moet pret hê terwyl jy die video neem en kan selfs soos Steve aantrek.

Die sluitingsdatum vir dié kompetisie is op 27 November.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button