Community galleriesCrimeEditor's choiceGalleriesLocal newsMunicipalNews

Fotogalery – Water reservoir ’n seer oog

Mnr. Hillel Coetzer, voorsitter van AfriForum se Standerton-tak, het gesê ’n moontlikheid bestaan dat die reservoir lek.

Standerton se waterreservoir in Colignystraat raak ’n seer oog en kan al amper met ’n vleiland verwar word.

Die Standerton Advertiser het oor die saak op 15 Mei, 19 Junie en 10 Julie berig.

Mnr. Hillel Coetzer, voorsitter van AfriForum se Standerton-tak, het gesê ’n moontlikheid bestaan dat die reservoir lek.

Skoon water word gemors.

Selfs die kamer waarin die pompe is, is onder water.

Met kragbokse wat binne dié kamer oop staan, vorm twee groot vyande, water en elektrisiteit, ’n gevaarlike kombinasie.

Lees die volledige berig in volgende week se Standerton Advertiser.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button