CrimeLocal newsNews

Polisie neem 24 verdagtes in hegtenis

Die afgelope week is 24 verdagtes in hegtenis geneem.

Die Standerton Polisie is op en wakker soos die feesseisoen naderkom.

Die afgelope week is 24 verdagtes in hegtenis geneem.

• Roof – drie

• Aanranding – een

• Besit van gesteelde goedere – ses

• Huisbraak en diefstal – twee

• Winkeldiefstal – vier

• Aanranding met die doel om ernstig te beseer – een

• Kwaadwillige beskadiging van eiendom – twee

• Bestuur onder die invloed van alkohol – een

• Besit van dwelms – twee

• Diefstal – twee

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button