Local newsNews
Voertuig rol op R23
Volgens inligting van die polisie was die voertuig vanaf Standerton op pad Heidelberg toe.
’n Volkswagen Polo het op 27 Maart op die R23-Johannesburgpad gerol.
Volgens inligting van die polisie was die voertuig vanaf Standerton op pad Heidelberg toe.
Die bestuurder het beheer oor die voertuig verloor.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 5bf99755
WhatsApp – 0731082205
Vir meer inligting hieroor, kry jou uitgawe van die Standerton Advertiser Vrydag.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



