MunicipalNews

Kontrakteurs aangestel om paaie op te knap

Die materiaal wat die kontrakteurs, Bidvest Velocity, gebruik word vinnig droog en motoriste kan onmiddellik daaroor ry.

Motoriste sal bly wees om te weet dat die Gert Sibande Distriksmunisipaliteit kontrakteurs aangestel het om aan slaggate aandag gee.

Taljaarstraat, Water Sisulurylaan en Nelson Mandelarylaan sal nie vir baie lank meer ’n hindernisbaan wees nie.

Die materiaal wat die kontrakteurs, Bidvest Velocity, gebruik word vinnig droog en motoriste kan onmiddellik daaroor ry.

Bidvest Velocity is aangestel om slaggate in sewe munisipaliteite reg te maak.

Dié maatskappy wat ook aan Velocity Amaza JV en Velocity Sibusisosobuhle JV gebind is, het ’n drie jaar kontrak met die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit geteken.

Lees die volledige berig in volgende week se Standerton Advertiser.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button