Lekwa munisipale werknemers het onlangs Avbob se advertensieborde wat by die begraafplaas in Walter Sisulurylaan opgerig is verwyder.
Volgens hulle het Avbob nie toestemming gehad om die borde op te rig nie en is dit dus teen die wet.
Volgens mnr. Renier Roets, eienaar van Avbob, het hy nie geweet dat hy onregmatig opgetree het nie.
“Die munisipale werknemers het die borde sonder my wete afgehaal,” het mnr. Roets gesê.
Hy het ook gesê dat hy ‘n oproep van Kasselman Veiligheidsdienste ontvang het om hom in te lig dat die borde op die grond lê.
Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



