MunicipalNews

Water stroom al drie maande deur erwe in Prevetstraat

Die water spoel nou ook deur drie ander erwe wat langs mnr. Mtima se woning geleë is.

Inwoners van Prevetstraat is raadop met water wat steeds deur hulle erwe stroom.

Volgens mnr. Viki Mtima stroom die water al vanaf verlede November deur sy erf.

Die water spoel nou ook deur drie ander erwe wat langs mnr. Mtima se woning geleë is.

Die inwoners het die lekkende water telkemale sonder sukses by die Lekwa Munisipaliteit aangemeld.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Highvelder, Ridge Times.

For more news and interesting articles, like us on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button