Die inwoners van die SAVF-Huis Ermelo is Vrydagoggend deur die personeel van Lekwa Consulting Engineers bederf met pakkies gevul met Paaseiers. Voor sit oom Thinus le Roux en tannie Dawn Nel. Agter staan Louise van der Merwe (bestuurder SAVF-Huis), Johannes Makhubu, Karen van der Linde, Moleboheng Botsane en Yolandi Smit met Busisiwe Makhwanazi en Ariel Msimanga heel agter. Die Lekwa-personeel het die kinderhuise ook op diƩ dag besoek met Paas-verrassings.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!