’n Gedeelte van Stasieweg by die ou Nestlé-brug op Bethal is op 12 April herstel nadat dit ’n paar weke gelede weens ’n lekkende varswaterpyp beskadig is.
Die pyp is reeds in Maart deur Govan Mbeki Munisipaliteit herstel, maar die sloot is slegs met grond gevul wat tydens die onlangse reën weggespoel het.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Highvelder, Standerton Advertiser
For more news and interesting articles, like us on Facebook, and follow us on Twitter and Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



