Local newsNews

AfriForum slaan veiligheid hoog aan

Dít volg nadat die plaaslike buurtwag dié gebied as ’n gevaarsone en wegkruipplek vir misdadigers geïdentifiseer het weens ’n digte rietbos en talle voetpaadjies tussen die riete

Die AfriForum-tak op Standerton, in samewerking met Go Garbage, ’n plaaslike kontrakteur, het verlede week ’n skoonmaakprojek by die kruising van Coligny- en Princess-straat geloods.

Dít volg nadat die plaaslike buurtwag dié gebied as ’n gevaarsone en wegkruipplek vir misdadigers geïdentifiseer het weens ’n digte rietbos en talle voetpaadjies tussen die riete.

 

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

Voordat die gebied skoongemaak is. Foto: AfriForum

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button