Editor's choiceLocal newsNews

Secunda gesin benodig klere na hul huis afbrand

Die gesin wie se huis Maandag, 1 Mei afgebrand het, het hul klere, skoene, meubels en kos in die brand verloor.

 

Die gesin wie se huis Maandag, 1 Mei afgebrand het, het hul klere, skoene, meubels en kos in die brand verloor.

Hulle benodig:

12/13-grootte broek en mediumgrootte bloese vir ‘n vrou, 30 grootte broek en nommer agt skoene.

Groot tot ekstra groot hemde, 38 grootte broek en nommer agt skoene vir ‘n man.

Groot en ekstra groot hemde, nommer 40 broek en nommer vier tot vyf skoene vir ‘n vrou.

Die seuntjie benodig klere tussen vier tot ses jaar en nommer 10 skoene.

Skakel Henry by 079 511 4278 indien jy kan help.

 

Lees die oorspronklike artikel hier – House on fire in Secunda

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button