Editor's choiceLocal newsNews

Voetganger in middedorp raakgery

Verkeer in die middedorp is tydelik ontwrig terwyl nooddienspersoneel die beseerde voetganger gestabiliseer het.

’n Voetganger is Donderdagoggend (Vryheidsdag) in Kerkstraat in die middedorp deur ‘n voertuig raakgery.

Nooddienspersoneel is na die toneel ontbied en het die vrou op die toneel gestabiliseer en na die hospitaal geneem. Die erns van haar beserings is nie bekend nie.

 

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Ridge Times and Standerton Advertiser.

For more news and interesting articles, like us on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button