MunicipalNews

Standerton-water kry die groen lig na toetse

Drinkwatertoetse is by verskeie instansies op die dorp uitgevoer asook rivier- en watertoetse voor Grootdraaidam en buite die dorp.

AfriForum Standerton het op 11 Mei namate Standertonners se pleidooi oor watergehalte toegeneem het, ‘n ondersoek van stapel gestuur.

Dié toetse vorm deel van die Blou-en-Groendruppelprojek waartydens drink- en rioolwatergehalte op dorpe, getoets word.

Drinkwatertoetse is by verskeie instansies op die dorp uitgevoer asook rivier- en watertoetse voor Grootdraaidam en buite die dorp.

“Ons kon vasstel dat Standerton se drinkwater skoon is, geen swaarmetale bevat nie en bakterievlakke aan gestelde standaarde voldoen,”het mnr. Hillel Coetzer, AfriForum se distrikskoördineerder vir Mpumalanga-Wes, gesê.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button