Local newsNews

Projek voorsien sop aan Bethal-behoeftiges en -bejaardes

Sop work elke Saterdag om 12vm by die Wimpy en die ACK Kerk uitgedeel.

Die sopprojek voorsien sop weekliks aan meer as 80 behoeftige gesinne en bejaardes van Bethal en eMzinoni.

Bykans 260 liter sop word per week gemaak, maar dit blyk nie genoeg te wees vir die groeiende nood op die dorp nie.

Dié projek benodig skenkings van soppoeier, groente, pasta en vleis, asook brood en mieliemeel wat saam met die sop uitgegee kan word.

Die sopprojek het op 16 Junie by die Wimpy-afsetpunt uitgedeel.

Sop word elke Saterdag by die Wimpy, Spar-sentrum en die AC Kerk uitgedeel.

Om ’n skenking te maak, skakel me. Michelle Rademeyer by 060 491 7038.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Standerton Advertiser & Highvelder

“Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button