Local newsNews

Standerton prokureur, Punch Langeveldt ontvang eerbewys

Vir dié toegelate aktevervaardiger en notaris wentel sy lewe om sy geloofbesef.

Dit is nie ’n Wet van Mede en Perse vir ’n regspraktisyn om provinsiale erkenning te kry nie, maar dié eer het mnr. Punch Langeveldt te beurt geval.

Die Mpumalanga Prokureursorde het mnr. Langeveldt op 25 Oktober as die prokureur van die jaar aangewys.

Toegerus met ’n B.Proc van Unisa na sy loopbaan by die Departement van Justisie, het sy verplasing in 1967 na Standerton en bedanking in 1969, hom uiteindelik by wyle mnr. Piet van den Berg se prokureursfirma laat aansluit.

Vir dié toegelate aktevervaardiger en notaris wentel sy lewe om sy geloofbesef.

“Ons is net uit genade op aarde.

“Soos Koos du Plessis sing, is wat ons het, net geleen.”

Sy dag sal meestal bestaan uit aktevervaardiging, bestorwe boedelbereddering en betrokkenheid by siviele litigasie.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button