Me. Sara Schempers het al van ’n jong ouderdom af ’n liefde vir musiek gehad en haar ma was ’n opgeleide operasanger.
Me. Schempers het op die ouderdom van 10 jaar met klavierlesse begin en toe sy 14 jaar oud was, het sy klas by die Konserwatorium vir Musiek in Pretoria gekry.
Sy is linkshandig en dit is nie almal wat linkshandiges wil leer klavier speel of begelei nie, maar me. Schempers se ma het iemand gekry wat bereid was om haar te leer.
Na skool het sy voltyds musiek aan die Konserwatorium vir Musiek vir ses jaar studeer.
Lees die volledige artikel in die Ridge Times koerant hier.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder
“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.






At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



