Local newsNews

Een lig beseer toe twee voertuie in Kerkstraat bots

Die impak van die botsing het die twee voertuie in die baan vir aankomende voertuie beweeg.

 

Een persoon is lig beseer toe ’n taxi en ’n motor verlede Vrydagaand in Kerkstraat gebots het.

Die impak van die botsing het die motor voor aankomende verkeer ingegooi voor albei voertuie tot stilstand gekom het.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button