Local newsNews

Secunda-baba wat 14 weke te vroeg gebore is het ’n skrale 613g geweeg

Haar armpie het in haar ma se trouring gepas. Vandag is sy ses maande oud en weeg reed 3,8kg.

Elmorè Viljoen is op 22 April, 14 weke te vroeg, gebore.

Haar armpie het in haar ma, me. Elsjeny Viljoen, se trouring gepas.

Sy het ’n skrale 613g met geboorte geweeg en het om haar lewe geveg in die neonatale intensiewe sorgeenheid waar sy bykans vier maande deurgebring het.

Lees ook: Klompvoetjies word spogvoetjies vir Secunda-baba na operasie

Me. Viljoen het vertel dat sy geen vrugwater gehad het nie en dat haar plasenta siek was.

Lees die volledige artikel in die Ridge Times koerant op ons webtuiste hier.

 

Elmorè Viljoen is ’n vriendelike baba wat heeltyd lag en glimlag ten spyte van die trauma wat sy moes deurmaak.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button