Local newsNews

Vragmotor rol net buite Standerton op die Vrede-pad

Die bestuurder het ernstige beserings en die passasier beserings aan sy voet opgedoen, albei is na die Standerton Hospitaal geneem.

’n Vragmotorbestuurder het omstreeks 6vm op 15 November vermoedelik beheer oor die vragmotor verloor en die kajuit en voorste wa het net buite Standerton op die Vrede-pad gerol.

Die agterste wa het ook omgekeer.

Die bestuurder het ernstige beserings en die geskokte passasier, beserings aan sy voet opgedoen.

Albei is in die Standerton Hospitaal opgeneem.

Paraffien is vervoer en het uit een van die tenkwaens gelek.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button