Local newsNews

Vroue Landbou-unie se Vaalrivier-tak kry insig oor koerantwese

Volgens me. Gerda Büter, voorsitter, het sy baie geleer rondom die werking van ’n koerant.

Die VLU se Vaalrivier-tak is op 14 November touwys gemaak oor wat agter die skerms by die Standerton Advertiser gebeur.

Volgens me. Gerda Büter, voorsitter, het sy baie geleer rondom ’n koerant.

Die vroue het aandagtig geluister hoe Alida Lake, joernalis, te werk gaan op ’n toneel en hoe inligting bymekaargemaak word.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button