Local newsNews

Pastoriemark bied te kies en te keur aan

Die publiek word genooi om hul Kersinkope alles sommer onder een dak te kom doen.

Die Pastoriemark word vanjaar vir die vyfde keer vanaf Dinsdag 28 November tot Vrydag 1 Desember op Bethal aangebied.

Die N.G. Gemeente Bethal-Oos sal die geld ten bate van die Christelike Maatskaplike Raad aanwend vir evaluering, forensiese assessering, terapie en gespesialiseerde hulp aan kinders van die omgewing, wat deur moeilike omstandighede gaan, onder andere weens psigiatriese probleme, seksuele misbruik en egskeidings.

Die publiek word genooi om hul Kersinkope alles sommer onder een dak te kom doen.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button