Local newsNews

Lionsklub bederf met skaars spesie tydens tweejaarlikse voëlkykdag

Die roete het die kykers na plase, Grootdraaidam tot sover as Platrand geneem.

Tydens die Lionsklub se tweejaarlikse voëlkykdag wat op 19 November plaasgevind het, het mnr. Arthur Baines twee ‘Western Yellow Wagtail’ (Motacilla flava) gewaar.

Die roete het die kykers na plase, Grootdraaidam tot sover as Platrand geneem.

Volgens mnr. Tobie Pretorius is dit vreeslik ontspannend, maar terselfdertyd ook ’n passie.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button