Local newsNews

Bekende Bethaller sterf na 92 dae in koma

Hy het weer dokter toe gegaan vanjaar vir sy drie-jaarlikse ondersoek, waarna hulle verkalking van die are om sy hart gevind het.

Die bekende tuinboukundige wat sy passie vir jare uitgeleef het, mnr. Louis Kruger (68), is verlede week in ’n hospitaal in Pretoria oorlede.

Die Kruger-gesin het in 1995 vanaf Standerton na Bethal verhuis toe hy sy oom, mnr. Theunie Kruger se kwekery, Kruger Kwekery gekoop het.

Die kwekery op Standerton was ook nog in bedryf en mnr. Kruger het tuine uitgelê, gefokus op die kweek van inheemse plante en gesorg dat menige funksie op Bethal met plante versier is.

Die kennis en insig wat tuiniers by mnr. Kruger kon leer, was altyd ’n groot inspirasie.

Kruger Kwekery is verkoop en hulle het in 2005 na hul geliefde familieplaas by Loskopdam verhuis.

 

Lees die volledige artikel in die Ridge Times koerant op ons webtuiste hier.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button