Local newsNews

Esmé verwerk trauma en hartseer na haar dogter, man en ma oorlede is

Sy ken ’n pad van swaarkry nadat sy haar dogter in 2003 op die ouderdom van 15, aan die dood afgestaan het weens kanker.

Me. Esmé Visser het in 2013 die Grief Share Ondersteuningsgroep by die N.G. Kerk se Oos-gemeente begin.

Sy ken ’n pad van swaarkry nadat sy haar dogter in 2003 op die ouderdom van 15, aan die dood afgestaan het weens kanker.

Sy het ook haar ma in 2009 aan die dood afgestaan.

Me. Visser se man is ook met kanker gediagnoseer en teen die tyd dat hulle hom gediagnoseer het, was die kanker reeds te ver versprei.

Hy is in 2012 dood.

“Mense sê altyd dit is die seerste seer om ’n kind te verloor, maar toe ek my man verloor het, was dit net so erg.”

Lees die volledige artikel van Esmé se trauma en hartseer in die Ridge Times koerant op ons webtuiste hier.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button