Local newsNews

[Foto’s] Plaaslike boere stuur 28 vragmotors vol voer na boere in die Oos-Kaap

’n Groep boere het Donderdag vanaf Leandra vertrek en bale en voer vir boere op Aberdeen in die Kaap geneem.

’n Groep boere het Donderdag vanaf Leandra vertrek en bale en voer vir boere op Aberdeen in die Kaap geneem.

Dié boere wou niemand uitsonder nie en het gesê dit was ’n gesamentlike gemeenskapsprojek.

Altesaam 22 vragmotors het op 23 November die lang pad na Aberdeen aangedurf.

Van die ander vragmotors kon nie in die konvooi ry nie en ander vragmotors het ook voer na die Kaap geneem.

Die boere en eienaars van vragmotors het met dié inisiatief ander in die gemeenskap aangemoedig en uitgedaag om ook betrokke te raak en hul hande uit te reik na die boere in nood.

 

Hulle benodig borge vir brandstof en vragmotors vir hul volgende inisiatief wat hulle vir 19, 20 en 21 Desember beplan.

As jy wil help of betrokke wil raak, skakel mnr. Johan Els by 083 630 8090.

Lees die volledige artikel op die Ridge Times voorblad op ons webtuiste hier.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button