Local newsNews

Noonan-sindroom seuntjie het reeds drie nuwe tandjies

Nadat die Adler Fahrers Motorfietsklub van Secunda dit vir Henry Shaw (7) moontlik gemaak het om op 27 Oktober geopereer te word, het die seun se lewe verander.

Nadat die Adler Fahrers Motorfietsklub van Secunda dit vir Henry Shaw (7) moontlik gemaak het om op 27 Oktober geopereer te word, het dié seun se lewe verander.

Henry is met Noonan-sindroom gebore.

Al sy tande moes getrek word weens tandbederf weens komplikasies van dié sindroom.

Die operasie was ’n sukses en hy het reeds drie nuwe tandjies.

Die Adler Fahrers Motorfietsklub het geld ingesamel en met die tandarts, narkotiseur en hospitaal reëlings getref vir sy operasie.

Henry is sewe jaar oud, maar het die liggaamsbou van ’n driejarige.

 

Lees Henry se volledige storie in die Ridge Times koerant op ons webtuiste hier.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

https://www.citizen.co.za/ridge-times/99571/sewe-jarige-seuntjie-het-liggaamsbou-van-n-driejarige-weens-noonan-sindroom/

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button