Local newsNews

[VIDEO] Nadia bring Sport Stacking na Secunda

Die doel van Sport Stacking is om die koppies so vinnig as moontlik in ’n sekere siklus te pak.

Me. Nadia Heyns, jeugwerker by Hoërskool Secunda en die Kruik Kerk, het Sport Stacking na Secunda gebring.

Sy is aan dié relatiewe nuwe sportsoort in Suid-Afrika in 2012 voorgestel toe sy as lewensafrigter by skole in Pretoria gewerk het en een van die onderwysers ’n stel gekoop het.

Sy het die stel geleen en die gogga het gebyt. Sy het in 2013 haar eerste stel aangeskaf.

Die doel van Sport Stacking is om die koppies so vinnig as moontlik in ’n sekere siklus te pak.

 

Lees die volledige artikel in die Ridge Times koerant op ons webtuiste hier.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button